Landi & Danie Wedding

14 November 2015

Wedding Planner: Avant Garde Weddings & Events   |   Venue: Ellerman House   |   Church: Kampsbaai Wykskerk   |   Photographers: Justin Davis Photography   |   Videographers: Kovacevic Bosch   |   Flowers & Décor: Leipzig   |   Hiring & Furniture: Urbantonic    |   Stationary: Soapberry Design Studio   |    Wedding Cake: Cakes by Wade   |   Balloons: Vanessa’s Party Emporium    |   Band: Doc ‘n The Croc    |   String Quartet: Simply Strings    |    Bagpiper: Bagpipers for Hire   |    Vintage Car: SA Classics   |   Hair & Make-up: Lisa Brown 

Hi Michelle

Weereens dankie vir al jou moeite met ons troue.  Alles het so mooi gelyk.  Ellerman se kos en diens was fantasties. Die videograwe en fotograwe was great.  Hulle het ons so op ons gemak laat voel.  Ek kan nie wag vir die fotos en video nie.

Die blomme was ongelooflik.  Almal kon nie uitgepraat raak daaroor nie.  Die troukoek het ons die Sondag saam met my ouers geeet.  Dit was so vars en smaaklik en almal was mal oor die macaroons en die sjokolade.

Se asb vir Lizl ook dankie vir al haar moeite.  Die stationary het great gelyk.  Dit het regtig die mense beindruk. Ek hoop jy het ‘n fantastiese week in die mooie Kaap.

Groete uit ‘n warm Pretoria.

Liefde

Lx